► от 2 лет
टिम को नींन्द नहीं आ रही है । उसका छोटा भेड़िया लापता है ! शायद वह उसे बाहर भूल आया है ? टिम रात के अंधेरे में बिल्कुल अकेला निकल पड़ता है - और अचानक उसका सामना कुछ मित्रों से होता है ...
|
Tim kan nie aan die slaap raak nie. Sy klein wolfie is weg! Miskien het hy hom buite vergeet? Stoksielalleen gaan hy uit in die nag ‒ en vind onverwags geselskap ... ♫ Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek kry jy 'n skakel wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in Afrikaans gee. ► Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur.
|
* Для Apple (iPad), Sony Reader, Толино, Кобо и т. Д.
Ищите "Приятных снов, Маленький Волчонок" на других языках?
→ Получите еще один шанс в "Языковом вoлшебнике"!
Или вы ищете другую двуязычную книгу с картинками?
→ посмотри на «Мой самый прекрасный сон»